Die grootste storielyne – Kassie-Kuiers
Video
22 Desember
Nes die vorige episode, kyk ons terug na die grooste storielyne van die jaar. Die week val die soeklig op #Binnelanders en #Suidooster.
Teken in en KYK
Up Next
Die soeke na liefde duur voort – Kassie-Kuiers
12 Januarie
Hotel kielie die bielie nog ’n laaste maal – Kassie-kuiers
19 Januarie
Luister saam: 26 Januarie 2022 – Kassie-kuiers
25 Januarie
Almal is eintlik speurders! – Kassie-Kuiers
26 Januarie
Die kuns van Drag – Kassie-kuiers
02 Februarie
Kunstenaars met vele talente – Kassie-Kuiers
09 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Jong akteurs maak golwe op Diepe Waters – Kassie-kuiers
Renaldo Schwarp gesels met die ongelooflike jong akteurs wat alles behalwe water trap op die stel van Diepe Waters. Ons hoor van Danielle, Johnny and Reze-Tiana oor hul rolle en storielyne wat kykers voor die kassie vasgenael hou.
Video
Puik televisie vermaak tydens 2022 – Kassie-kuiers
Kassie-kuiers sluit die jaar af deur terug te kyk na die grootste TV-oomblikke van 2022: Drama, komedies, realiteitsprogramme en telenovella's – puik TV-vermaak was volop vanjaar.
Video
Ouerskap in die kollig – Kassie-kuiers
Ouerskap is nie ’n maklike taak nie. Renaldo Schwarp gesels met Arendsvlei-akteurs Jody Abrahams en Carmen Maarman oor hul karakters en onderskeie storielyne tans rondom dié belangrike vraagstuk.
Video
Spoorloos en sy legkaarte – Kassie-kuiers
Bobby van Jaarsveld vertolk een van sy grootste rolle nóg in Spoorloos: Die Eiland! Renaldo Schwarp gesels met hom en skrywer-regisseur Christo Davids oor die nuutste seisoen se spanning en intriges wat op kykers wag.