Almal is eintlik speurders! – Kassie-Kuiers
Video
26 Januarie
Die afwagting is uiteindelik verby! Die gewilde speurdrama, Die Byl, het sy welkome terugkeer op kykNET gemaak. Renaldo Schwarp gesels met die akteurs, Waldemar Schultz en Lika Berning, oor die vierde seisoen en waarna kykers alles kan uitsien.
Teken in en KYK
Up Next
Die kuns van Drag – Kassie-kuiers
02 Februarie
Kunstenaars met vele talente – Kassie-Kuiers
09 Februarie
Die Liefde – Kassie-kuiers
16 Februarie
Nuwe gesigte. Meer drama. – Kassie Kuiers
23 Februarie
Als het ’n begin en ’n einde – Kassie-Kuiers
02 Maart
Die Jakarandas bot! – Kassie-Kuiers
09 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
"Sien jou weer, Bianca Fourie" – Suidooster
Bianca is geskok toe sy uitvind wie Riaan eintlik is.
Video
’n Boodskap van Zanie – Plaasjapie
Zanie gesels oor haar tyd op die plaas, die feit dat almal haar as ’n bedreiging gesien het en meer!
Fotos
Tussen tonele tydens "Een keer om die son"
Dit lyk asof almal vreeslik pret gehad het tydens die verfilming van "Een keer om die son"!
Video
'n Groot familiegeheim - Vreemder As Fiksie
Megan het vir 11 jaar gedink haar biologiese ma is eintlik haar suster. Ons vind uit hoe hierdie familiegeheim haar beïnvloed het. #VreemderAsFiksie, Maandae aande net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.