Logo

Binnelanders: 16 Maart 2016

Video
17 Maart

Annelize kry ’n nugtere ontwaking, en Wimpie trap Morné uit oor hul lawaaiery. Esther vertel vir At oor die DVD, en ’n pasïent is in gevaar om deur die verkeerde persoon ontmasker te word. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!