Logo

Amptelike voorskou – #LoveMySelfie

Video
25 Oktober

Adele Swan (vertolk deur Ilse Roos), 'n plaaslike televisiester, is egter glad nie beïndruk toe sy uitvind sy moet aan die Survivor of Seniors_\-kompetisie deelneem aan boord die luukse plesiervaart, MSC Sinfonia. Die komiese en hartroerende rolprent #LoveMySelfie_ handel oor vier vroue wat ouer as 60 is; hulle onderneem ’n reis na binne en ontdek dat dit nooit te laat is om jouself te ontwikkel en selfs te verander nie.