Daar Doer In Die Fliek
144
Rolprente
16 VNL
Welkom
Amptelike voorskou – Daar doer in die fliek
Video
02 November
Die dokumentêre reeks Daar doer in die fliek, met filmkenner Leon van Nierop as aanbieder, begin op 5 November om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144). Die reeks handel oor die Afrikaanse filmbedryf.
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike lokprent – Tweede skoot
02 November
Amptelike voorskou – #LoveMySelfie
25 Oktober
Amptelike voorskou – Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins
30 Augustus
Amptelike voorskou – ’n Pad na Oekraïne
14 Augustus
Amptelike lokprent – Die groot dag
09 Augustus
Amptelike lokprent – Hans steek die Rubicon oor
07 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Vyf nuwe episodes van "Daar doer in die fliek" vertel die res van die Afrikaanse filmbedryf
Dié dokumentêre reeks, met filmkenner Leon van Nierop as aanbieder, is die eerste keer in 2011 op kykNET gewys.
Video
Amptelike voorskou – Stralend
Dis 'n nuwe leefstylprogram op DStv-kanaal 144 waar al die deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie moet deurmaak: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word.
Video
Amptelike voorskou – Plaasjapie seisoen 2
Die splinternuwe seisoen van #Plaasjapie begin 18 April om 20:00!
Video
Amptelike voorskou – Vreemder as fiksie
In hierdie nuwe dokumentêre reeks word ongelooflike stories gedeel wat inderdaad “vreemder as fiksie” is.