Amptelike lokprent – Koffie & Sigarette
Video
22 Desember
‘n Vervreemde pa en seun ontmoet mekaar in 'n koffiewinkel terwyl 'n misdaad oorkant die pad plaasvind.
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike lokprent – Die dors
22 Desember
"Ons familie vernietig!" – Fraksie
20 Desember
At se roudiens – Binnelanders
20 Desember
Kersfees op kykNET – Kassie-kuiers
20 Desember
Steve se geheim – Binnelanders
19 Desember
Pittige oomblikke – #BestOf2022
18 Desember
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike lokprent – Tjommies
Wanneer 'n afgetrede polisiespeurder wat aan agorafobie ly 'n uitsettingskennisgewing kry, raak hy bevriend met 'n hawelose seun en saam beraam hulle 'n plan om sy vrese te oorwin.
Video
Amptelike lokprent – Skaapboer
’n Man wat in sy oupa se voetstappe wil volg vind vinnig uit dat die plaaslewe meer ingewikkeld is as wat hy verwag het.
Video
Amptelike lokprent – Melk & Vleis
"Melk & Vleis" is gebaseer op die Griekse mitologiese verhaal van Medea, ’n vrou wat die onmenslike sal doen om haar man te straf. Skakel in vir dié kykNET-storiefilm op 1 April 2023 om 20:00 op kykNET, kanaal 144.
Video
Amptelike voorskou – Tarzan van George
kykNET bring die reeks "Tarzan van George" na die kassie vanaf Sondag 26 Februarie om 20:00. Dit vertel die storie van DeWet du Toit wat vir 12 jaar lank net een groot droom het: Hy wil die volgende Tarzan op die grootdoek speel.