Logo

Amptelike lokprent – Die dors

Video
22 Desember

Dalyn is ‘n gewone man wat in ‘n ongewone tyd van groot droogte leef: Soos sy wêreld om hom inmekaar tuimel besef hy dat sy dors oor soveel meer gaan as net ‘n paar druppels water.