Logo

Amptelike lokprent – Brompot

Video
19 Oktober

Bert se noodgedwonge soeke na geluk lei hom op ’n avontuur: Wie sou kon dink ’n glimlag kan soveel vreugde bring? Nie Bert Spies nie, maar hier is hy nou en die glimlag op sy gesig weier om weg te gaan.