Logo

#OpMyEish - Episode 5 - Perdry

Video
08 Februarie

Jo Black het vir die dames 'n lekker aktiwiteit gereël, en ons sien uit om die 5 meisies op hulle perdjies te sien! #OpMyEish , elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, DStv kanaal 144 of stroom op DStv Stream! #DStv #HomeOfLocal