Logo
kykNET_Op_my_Eish!_S3_Brendan_Peyper_Slim_BB
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13 L

#OpMyEish - Episode 4 - Brendan en Rachelle

Video
01 Februarie

'n Bietjie alleen tyd vir Brendan Peyper en Rachelle! Dit was baie gaaf van Natasha! En uiteindelik weet Brendan ook nou wie die briefies skryf vir hom! Wat dink jy van hierdie twee? #OpMyEish, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, DStv kanaal 144 of stroom op DStv Stream! #DStv #HomeOfLocal