‘Glitter… het ons nodig!’ - Kassie-Kuiers
Video
06 April
Só sê die aktrise, Ilse Roos, op vanjaar se Silwerskermfees blou tapyt! Renaldo Schwarp was in Kampsbaai met flieksterre soos Ivan Botha, Jarrid Geduld, Nicole Fortuin en Cintaine Schutte, om te gesels oor al die rolprente waarin hul vanjaar speel.
Teken in en KYK