Waar is jy my Dina? – Kassie-kuiers
Video
27 April
Die tweede seisoen van die speurdrama, Projek Dina, laat kykers behoorlik gons. Renaldo Schwarp gesels met die akteur, Tim Theron, oor die reeks en hoe groot die euwel van mensehandel in Suid-Afrika is.
Teken in en KYK