Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Manglin Pillay – Uitvoerende Hoof: SAICE, 6 Junie 2017

Video
07 Junie

Winslyn: Manglin Pillay – Uitvoerende Hoof: SAICE, 6 Junie 2017 Ons kyk na hoekom buitelandse ingenieurs, eerder as Suid-Afrikaners, gebruik word by instansies soos die department van waterwese en sanitasie as ons gesels met die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurs, Manglin Pillay. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!