Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Forum – Rolling Beer Bikes, Stachia van Tonder

Video
27 Julie

In hierdie nuwe segment gee ons geleentheid aan ons kykers met kleinbesighede om van hulle te laat hoor en dan skakel ons hulle regstreeks vanuit die ateljee. Ons gesels met Stachia van Tonder van The Rolling Beer Bikes Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!