Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Kleinbesigheid – I Love Coffee Shop, Gary Hopkins

Video
20 Julie

Hierdie week se kleinbesigheid het ‘n manier gekry om besigheid te kombineer met ‘n groter, maatskaplike doel. Winslyn se kameras het gaan kuier by I Love Coffee Shop in die Kaap. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!