web uni tv guide
web uni tv guide

Vreemder As Fiksie

144Realiteit13 SL

Ontmoet Cornelle - Vreemder As Fiksie

Video02 Junie

Cornelle se sig het oor die jare agteruitgegaan, maar danksy behandeling in die buiteland kon sy haar man vir die eerste keer sien. #VreemderAsFiksie, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.