web uni tv guide
web uni tv guide

Vreemder As Fiksie

144Realiteit13 SL

Grant se storie - Vreemder As Fiksie - S1

Video24 Junie

In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gevind. In 'n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Alhoewel hy onskuldig is, het sy lewe heeltemal verander. Kyk die laaste episode van #VreemderAsFiksie vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.