Die kykNET-dokkiereeks #VreemderAsFiksie is terug met ’n tweede seisoen. Dié keer delf ons diep in die lewens van doodgewone mense se lewens wat heeltemal omvergegooi is deur bisarre gebeurtenisse. Lees meer op kykNET.tv.
Skakel in Maandae vanaf 7 April net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.