Logo
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Angie Jantjies Suidooster Profile

Angelina Jantjies (Angie)

Angie is die eienaar van die Nail’d it Bar in die Sentrum. In haar eie woorde, ‘die naels is net die begin". Angie sê wat sy wil, wanneer sy wil. Angie is lewenslustig en laat haarself nie sommer onderkry nie. Angie kies om die mooi raak te sien en as dit nie mooi is nie dan "beautify" sy dit graag. Sy is immers die beste skoonheidsterapeut wat sy ken.