Skemerdans is 'n Kaapse neo-noir-moordreeks wat afspeel by die Oasis-jazzklub, die middelpunt van 'n magstryd tussen twee broers, 'n veragte weduwee en 'n georganiseerde misdaadsindikaat.
S1 | E13
29 Januarie 20:00
'S1/E13'. Jessie word bewus van Bradley se betrokkenheid by die gebeure rondom haar destydse verbanning. Mercia vorm 'n ...