‘n Profielsamesteller by die polisie bestee die grendeltyd saam met haar man, seun en skoonma. Sy herbesoek ou sake, en ontdek dat daar ‘n reeksmoordenaar veel nader aan haar is as wat sy ooit sou dink.
Volgende op
S1 | E4
15 Desember 20:30
'S1/E4'. In die laaste episode word die onheilige waarheid onthul.