Logo
Siende Blind 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Siende Blind

144Drama16 VL
L

Lena Schoeman

Lena Schoeman is ’n profiel-samesteller by die polisie. Sy is nie ’n model-huisvrou nie – daarvoor is sy heeltemal te behep met haar werk. Sy is ’n sterk karakter, en haar uitgesprokenheid maak haar nie noodwendig gewild onder haar kollegas nie. Al is haar intellek haar eerste wapen, is sy nie bang vir ’n rewolwer nie.