Die wenkore van die afgelope vyf seisoene van Sing In Harmonie ding in die junior en senior kategorieë teen mekaar mee om te sien wie word as landswye wenner gekroon.
Episode 1
S1 | E1
21 Oktober 17:00
Dis die eerste keer in die geskiedenis dat top-laerskoolkore regstreeks op televisie gaan optree.