Logo
Prontuit 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Prontuit

144AktueelPG13

Prontuit: Boks - Segment 3, 4 September 2017

Video
05 September

In 2011 het Thembani Gqeku die African Youth Boxing Club in Khayalitsha by Kaapstad begin. Soos George Khosi was hy ook ‘n suksesvolle professionele bokser wat wou terugploeg in sy gemeenskap. Ten spyte van vele uitdagings, rig hy tientalle kinders suksesvol af en gee hy, deur boks, vir hulle hoop. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou