Logo
Poena Slim
web uni tv guide

Poena

144KomediePG13 SL

Ons onthou: Saranti Reeders – Getroud met rugby

Video
17 Januarie

In vanaand se episode het Lienkie die skoknuus ontvang dat haar ma, Marileen du Randt, oorlede is. Dié episode word opgedra aan Saranti Reeders, wat op 3 Julie 2021 oorlede is en die rol van Marileen vertolk het.