Plaasjapie
144
Realiteit
PG13 L
Welkom
Deelnemers
Nuus
Video
Wen
’n Kanniedood-houding – Plaasjapie S2
Video
01 Augustus
Oor watter eienskappe moet die perfekte plaasjapie beskik? Kyk dié video om uit te vind en onthou om in te skryf vir die tweede seisoen van Plaasjapie.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Skryf in vir die tweede seisoen van “Plaasjapie”!
Verlang jy na die plaaslewe? Is jy nie bang vir harde werk nie? Is jy jou sout werd? Skryf dan nóú in vir die tweede seisoen van “Plaasjapie”! Inskrywings sluit 25 Augustus 2023.
Video
’n Boodskap van Avril – Die brug
Avril Albetti gesels onder meer oor haar hoogtepunte op "Die brug" en hoe sy gevoel het om die reeks te verlaat. SEO: Die brug, #DieBrug, kykNET Kanaal 144, The Bridge,
Video
Larry maak 'n plan – Die brug
Larry kom met ’n blink plan vorendag. Gaan die spelers nou meer vlotte kan bou?
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.