Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_MichelleD

Michelle du Toit

📆  33
📍  Kaapstad
💼  Somatoloog

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek wou hom baie graag leer ken as Francois in persoon en nie die Francois as akteur en al sy karakters nie. En die feit dat hy so avontuurlustig is, het my oog gevang omdat ek self iemand is wat van die  buitelug hou. En ek hou van uitdagings so om vir so iets in te skryf is buite my comfortzone .

Wat soek jy in ’n man?
Iemand wat op reg is en ’n goeie sin vir humor het. Iemand wat net homself kan wees en sy eie ding ook kan doen al is ons in ’n verhouding, maar tog ook kwaliteit tyd saam my kan spandeer. Iemand wat eerlik is en my met respek hanteer en hy moet gelowig wees, want dis die fondasie van enige verhouding. En dan iemand wat my kan lief hê vir wie ek is en my nie probeer verander nie.

Maryna – Op my eish! 2
Michelle V – Op my eish! 2
Michelle dT – Op my eish! 2