Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_LeeAnne

Lee-Anne Baker

๐Ÿ“†  24
๐Ÿ“  Mosselbaai
๐Ÿ’ผ  Aandeelhouer in brouery

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek het ingeskryf omdat ek voel ek is reg om iemand te ontmoet wat my sal aanvul en ’n positiewe bydrae sal maak in my lewe. Ek is al taamlik ’n tyd op my eie en is reg vir ’n liefdesavontuur in my lewe.

Wat soek jy in ’n man?
Intelligensie, humor en integriteit.

Juane โ€“ Op my eish! 2
Maryna โ€“ Op my eish! 2
Lee-Anne โ€“ Op my eish! 2