#OME_Jeannedre
📆 29
📍 Pretoria
💼 Mediese rep
Hoekom het jy ingeskryf?
Want ek is op my eish, en het niks om te verloor nie. Wie nie waag nie wen nie!
Wat soek jy in ’n man?
Iemand wat weet wie en wat hulle is en wat weet wat hulle in die lewe wil hê. ’n Sterk en dinamiese man, maar wat steeds ’n sagte hart het. ’n Man wat mooi met ’n vrou praat en mense met respek hanteer. Iemand wat my ook gaan uitdaag en ’n beter weergawe van myself gaan maak.