Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_Elvira

Elvira Brits

📆  24
📍  Krugersdorp
💼  Haarstilis

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek het ingeskryf met die hoop om liefde en my pasmaat te vind.

Wat soek jy in ’n man?
Einskappe wat ek in ’n man soek is iemand wat sy man kan staan en beheer kan vat in ’n verhouding. Iemand wat lojaal en eerlik is en ’n lus vir die lewe het.

Elizna – Op my eish! 2
Gené – Op my eish! 2
Elvira – Op my eish! 2