Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_Elaine

Elaine Adlem

📆  29
📍  Kaapstad
💼  Regsekretaresse

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek het hierdie jaar besluit dit is my jaar van kanse waag en ek is reg om liefde te vind. Ek het hierdie advertensie gesien en gedink hoekom nie probeer nie – ek sal graag vir Francois beter wil leer ken.

Wat soek jy in ’n man?
My man moet baie geduld hê, hy moet sy eie mens wees en hy moet buitemuurse aktiwiteite kan geniet saam met my. Hy moet die liefde wat ek het vir die Here deel. Ons moet mekaar kan geniet net soos wat ons is.

Leyla
Elizna – Op my eish! 2
Elaine – Op my eish! 2