Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_Claudia

Claudia Hermann

📆  28
📍  Centurion
💼  Naeltegnikus

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek is iemand wat hou van my gewoontes en hierdie was die beste manier om uit dit uit te kom om moontlik liefde te vind op ’n avontuurlistige manier.

Wat soek jy in ’n man?
Hierdie goed is vir my baie belangrik in ’n man; lojaliteit, respek, ’n beste vriend, sin vir humor, en definitief iemand wat my clumsiness kan verstaan!

Abigail – Op my eish! 2
Nykie
Claudia – Op my eish! 2