Logo
Net Koffie 1600x640 Homepage Billboard
web uni tv guide

Net Koffie

144LeefstylPG

seisoen

3

2

1

Net Koffie Poster 924x1360

Net Koffie is ‘n nuwe leefstylprogram net oor koffie wat vanaf Saterdag 3 Oktober 18:00 uitgesaai word. Kykers gaan koffieproduksie en –verbruik wêreldwyd ontdek en in hierdie reeks is Nicaragua in Sentraal-Amerika, ‘n land wat meer as 44 000 duisend koffieprodusente het, onder die vergrootglas. Daar gaan ook resepte gedeel word en bekendes soos Clint Brink, Ricus Nel en Jenna Clifford gaan saam oor ‘n koppie koffie kuier.

S1 | E13
26 Desember 18:00
'S1/E13'. Ons kyk terug na die eerste reeks van hierdie koffieverhaal, waarin Henriëtte Marx die beste koffiebone in Nic...

Nog Programme