#Daylin
Daylin is die 21-jarige stem van Hanover Park in die Wes-Kaap, wat vir niemand terugstaan nie. Daylin het op die ouderdom van ses sy liefde vir sang ontdek nadat hy in sy eerste kleuterskoolkonsert opgevoer het. Nes sy held, Josh Groban, sing Daylin vir ’n lewe.
Daylin en sy kat, Zigi, glo dat Maak My Famous die beste platform is vir hom om sy beroep na die volgende vlak te stoot. Menigte male moes Daylin hoor dat hy nie goed genoeg is nie, en hoop dat Maak My Famous vir hom die geleentheid sal bied om sy drome te laat bewaarheid.
3 Vinnige Feite: