Logo
MMF

Luide applous vir Jesmoné – Maak My Famous

Video
25 April

Jesmoné Damonse dring deur na die volgende ronde in die manlike sang-kategorie. Die rede? Sy weergawe van Calum Scott se “You Are The Reason.”