Logo
MMF

Kom ons praat (Woolies) water – Maak My Famous

Video
06 Junie

Hoe gemaak as jy ’n waterpil tydens ’n waterkrisis moet sluk? En het Woolies-water spesiale kragte? Die komediant Rezah Forbes vertel meer.