Welkom!
Video’s
Nuus
Foto’s
‘Absolutely amazing!’ – Maak My Famous
Video
23 Mei
Jolene Slingers se sangtalent het die Maak My Famous-gehoor in vervoering. Duidelik vir Emo ook, siende dat sy die Emo-ticket ontvang.
Teken in en KYK
Up Next
Hoe ons die top-10 kies – Maak My Famous
16 Mei
Voorskou: 30 Mei 2019 – Maak My Famous
16 Mei
‘As Il Divo donker was’ – Maak My Famous
16 Mei
‘Julle het vêr gekom’ – Maak My Famous
16 Mei
‘Dankie, meisie’ – Maak My Famous
16 Mei
‘Hy’s ’n storyteller!’ – Maak My Famous
16 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Marius: Toe en nou – Plaasjapie
Marius is beskryf deur sy mede-deelnemers as ‘n ‘amazing’ ou, maar tog moes hulle die moeilike keuse maak om hom uit te stem in vandeesweek se episode van Plaasjapie. Kyk hier terug na sy Plaasjapie-reis.
Video
‘Amazing mense’ – Op my eish!
Ceylonia het die hele #OpMyEish-span bedank vir die feit dat hulle mooi na haar gekyk het tydens dié proses.
Video
Gaan ek vandag huis toe? – Op my eish!
Francois moes die moeilike keuse maak om vir Marya huis toe te stuur. Kyk dié video vir die teer oomblik vanuit vandeesweek se episode van Op my eish.
Video
‘Ek is verlief’ – Op my eish!
Toe Francois besef het hy is totaal en al verlief op Nykie, moes hy dit dadelik met haar deel en kon hy nie meer langer wag om dit amptelik te maak nie.