Leef jou Reis met Gerrie Pretorius is kykNET se eerste volwaardige internasionale leefstylprogram. Gerrie verken en wys kykers unieke reisbestemmings wat hom na aan die hart lê en hoe gemaak as jy dit ook wil besoek.
Volgende op
S10 | E13
26 Junie 21:30
'S10/E13'. Ons sluit die reeks af in die sentrale Drakensberge en die Champagne-vallei. Dis ook 'n terugblik na 'n reeks...