'S16/E5'. Godzilla en die Mustang! Dit is die storie van 'n epiese resies tussen 'n 400kW GT-R en 'n 1800 perdekrag vegvliegtuig uit die Tweede-Wêreldoorlog. Ons ry ook iets wat soos soetkoek verkoop.
Volgende op
S16 | E13
27 Junie 17:30
'S16/E13'. Ons sluit hierdie reeks af met 'n terugblik na die motors wat ons meeste beïndruk het die afgelope drie maand...