Kwêla
144
Tydskrifprogram
PG
Welkom
Video’s
Kos vir die siel – Kwêla
Video
05 Julie
Hannes van Wyk het met Bonné de Bod gepraat op die ikoniese Kwêla-bank oor #BewonderEnBewaar, ‘n splinternuwe natuurbewarings-program wat vanaf 17 Julie 2022 om 20:00 op kykNET, kanaal 144 uitsaai.
Teken in en KYK
Up Next
Henke Pistorius - Kwêla
13 Junie
‘Niemand tot iemand’ – Hannes aan Huis
16 September
‘n Goue medalje – Kwêla
02 Augustus
‘n Goeie hart – Kwêla
19 April
Emosioneel oorweldigend – Dankie, Lottoland
03 April
Ndlovu Omgee groep – Duidelik Dapper
21 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
My Siel aanbid U – Koortjies met Jonathan Rubain
Allou April het ons bekoort met dié asemrowende lied!
Video
Riposo Eatery – In die sop
Bertus Basson en Misi Overturf het dié restaurant in Onrus omskep na ‘n plek van rustigheid waar jy goeie kos en geselskap kan geniet met vriende, familie én die Mona Lisa.
Video
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Getroud met rugby
Henk is nou wel dood, maar vir hoe lank gaan Kristien kan lewe sonder kos en water in ‘n onbekende ligging?
Video
Die dorp van die jaar is… – Kwêla
Die Kwêla dorp van die jaar- wenner vir 2022 is, Kroonstad! Kyk hier na die oomblik toe die wenner aangekondig is.