Logo
Kwela 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG

Kwêla se Funnies en Feite & Geite 2017: Stem

Nuus
01 Oktober 2017
Maak seker jy stem vir jou gunsteling in Kwêla se Funnies- en Feite & Geite-kompetisie!
Feite Funnies Stem Bill

Dis weer sulke tyd! Stem vir jou gunsteling in Kwêla se Funnies- en Feite & Geite-kompetisie!

Om te stem, stuur ’n SMS na 33157 met slegs die naam van jou gunsteling teen R1,50 per SMS. Slegs 30 inskrywings per selfoonnommer word toegelaat.

Die video’s gaan elke week op Youtube gelaai word. Kyk gerus hier:

Vanjaar se Funnies- en Feite & Geite-kompetisiewenners slaan ’n Club Med-prys los wat ’n week se verblyf in ’n Club Med Mauritius-oord vir twee mense in ’n Club-kamer insluit!

Kykers wat aan ons SMS-kompetisie deelneem om vir hul gunsteling-video’s te stem, staan egter ook ’n kans om pryse te wen. Lees meer hier.

Maak seker jy skakel Sondae om 20:00 in vir Kwêla op DStv-kanaal 144 en hou ook dié blad dop vir meer.