Logo
Kwela 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG

Dorp van die Jaar: Finale groep finaliste

Nuus
20 Mei 2015
FINAL3
Die laaste drie provinsies se finaliste in Kwêla se 2015-Dorp van die Jaar-kompetisie saam met Afgri en Indwe Risk Services is aangekondig.



Hulle is:
Vrystaat: Petrus Steyn
KwaZulu-Natal: Newcastle
Namibië: Swakopmund

Op 1, 8 en 15 Julie gaan Kwêla ’n draai maak in Petrus Steyn, Newcastle en Swakopmund. Kyk uit vir die Kwêla Dorp van die Jaar-konvooi op die hoofpaaie op pad na al ons finaliste!

Die stemlyne is nog nie oop nie en sal eers aktief wees vanaf 15 Julie, wanneer al nege provinsies se finaliste bekend is. Dis dán wat julle die duime die werk kan laat begin doen!"