Al was Lezaene en Cathrine se koppe in die korporatiewe wêreld, kon hul harte net nie uit die kloue van Suid-Afrika se grootkatte ontsnap nie. En so het hul liefde vir grootkatte gelei tot die stigting van ʼn nie-winsgewende organisasie, Panthera Africa. Johnny is Stanford toe om die kat behoorlik uit die boom te gaan kyk.