Kwêla : Jeffreysbaai - Dorp van die Jaar Finalis 2
Video
02 Junie
Hierdie vakansiedorp is enige branderplankryer se droom en nadat die Oos-Kaap se stemme getel is, is Jeffreysbaai as hulle Dorp van die Jaar-finalis aangewys. Johnny het 'n draai gaan maak.