Logo
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG

Kwêla: Hope Hike

Video
31 Oktober

Nadat prof. Lizette Rabe haar 21-jarige seun Fritz in 2009 aan depressie verloor het, het sy besluit om die Ithemba Stigting en Hope Hike te begin om die stilte oor die siekte te verbreek. Die eerste amptelike Hope Hike het in 2012 plaasgevind. Kwêla het vanjaar by D’Aria in Durbanville gaan saam stap.