Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories... of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op ‘n positiewe wyse sal aanraak.
S25 | E52
24 Maart 19:00
'S25/E52'. Ons kuier by Down with the Dough, en dan by weldoeners wat na bejaardes omsien. Ons loer in by 'n eksperiment...