’n Mens kan Afrikaanse mense van baie dinge beskuldig, maar niemand kan sê dat ons nie oor ’n baie sterk entrepreneursgees beskik nie... Ellie Steyn van Bloemfontein is ’n duidelike bewys hiervan – sonder dat sy dit self besef het. Kwêla het by haar gaan kuier.