Kwêla
144
Tydskrifprogram
PG
Welkom
Video’s
Dorp van die Jaar 2016: Derde semi-finaliste
Video
10 Maart
Die semi-finaliste vir Namibië, Noord-Kaap en Wes-Kaap is bekendgemaak! Stem nóú vir jou gunsteling in Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.
Teken in en KYK
Up Next
Kwêla: Yolande Korkie
04 Maart
Dorp van die Jaar 2016: Tweede semi-finaliste
03 Maart
Kwêla: Voorskou - 2 Maart 2016
29 Februarie
Dorp van die Jaar 2016: Eerste semi-finaliste
25 Februarie
Kwêla: Voorskou - 24 Februarie 2016
24 Februarie
Kwêla: Move Pretty
19 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Dorp van die Jaar 2022 (streek 7 - 9) – Kwêla
Kwa-Zulu Natal, Namibië en Limpopo, ons derde kompetisie-streke vir Kwêla Dorp van die Jaar 2022, se semi-finaliste is nou bekend. Onthou om vir jou gunsteling-dorp te stem.
Video
Dorp van die Jaar 2022 (streek 4 - 6) – Kwêla
Mpumalanga, Oos-Kaap en Vrystaat, ons tweede kompetisie-streke vir Kwêla Dorp van die Jaar 2022, se semi-finaliste is pas bekend. Wie dink jy verdien die amptelike titel?
Video
Dorp van die Jaar 2022 (streek 1 - 3) – Kwêla
Wes-Kaap, Gauteng/Noord-Wes en Noord-Kaap, ons eerste kompetisie-streke vir Kwêla Dorp van die Jaar 2022, se semi-finaliste is pas bekend.
Video
Die dorp van die jaar is… – Kwêla
Die Kwêla dorp van die jaar- wenner vir 2022 is, Kroonstad! Kyk hier na die oomblik toe die wenner aangekondig is.