Logo
Kwêla

seisoen

24

23

22

Kwêla

Oor die program

Die bekroonde joernaalprogram Kwêla se eerste uitsending was op 17 November 1999, en die span het sedertdien gesorg vir ’n uur vol wetenswaardighede, inspirasie en humor. Van Musina tot Kaap Agulhas, en van Alexanderbaai tot Port St John’s – Kwêla was al daar, en gaan weer soontoe om die merkwaardige mense van ons land se stories te vertel.

Volgende op

S22 | E52
28 Maart 18:00
'S22/E52'. Ons bewonder Dr. Pieter Mulder en sy vrou Triena se versamelings, maak kennis met 'n suksesvolle blomme kunst...

Nog vermaak