Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 2: Kykers ‘like’ die Le Roux’s – Kwarantyn

Nuus
11 Junie 2020
Hier is waar jy jou gunsteling-Kwarantyn-deelnemer op Instagram kan volg.
Le Roux

Na net een dag, en die uitdaging om hulself as sosiale media-meesters te bewys, het die Le Roux-gesin al amper 8000 volgers op Instagram.

As ’n groep loop hulle tans voor in Kwarantyn se sosiale media-wedstryd. Met naby 6000 volgers, doen die Scheepers nie sleg nie, maar wie gaan eerste 10 000 kan slaan?

As jy gedink het om heeldag na die families op die TV te staar is genoeg om elke deelnemer te ken, kan jy nog meer van die Le Roux’s en Scheepers uitvind op hulle Instagram-profiele. Volg jou gunsteling #spanLeRoux en #spanScheepers hier:

BRAAM:

 

JANA:

 

Kwarantyn is 24 uur beskikbaar op ons nuwe opwipkanaal, DStv-kanaal 149 waar jy heeldag lank vermaak kan word deur die wel en weë van die twee families wat meeding. Onthou ook om saam te gesels op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk, #Kwarantyn te gebruik.

 

ADRIAAN:

 

HEINRICH:

 

LISA:

 

MANIE:

 

PAMELA:

 

AVRIL:

 

KEL-CEE:

Kliek hier om vir Kel-Cee te volg. 

 

CARYN:

 

AUSTIN:

 

JADE:


Kwarantyn sal vanaf Woensdag 10 Junie om 21:00 elke dag en heeldag op kykNET se nuutste opwipkanaal, DStv-kanaal 149, uitgesaai word.

Maandae tot Saterdae sal daar daagliks om 17:00 ’n 24 minuut lange hoogtepunteprogram (behalwe Woensdae is dit ‘n 48 minuut lange program om 20:00) op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai word. Bly hier op hoogte. Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerke, #Kwarantyn, #SpanLeRoux en #SpanScheepers.